Language
Afrikaans CASPER Literacy App
Petro
Voorspeller
Charlie
Verklaarder
Qhama
Vraagsteller
Sipho
Opsommer
Language
About
Teacher
Print
Contact Us
Copyright© 2015 ORT SA CAPE. Affiliated to
ORT SA
and
World ORT
.
Sipho
Petro
Charlie
Voor Lees
Huis
Voor Skryf
Petro die Voorspeller
Voor Lees
Ek dink die storie sal gaan oor... want...
Die storie kan my meer leer omtrent...
Hierdie storie lyk of dit opwindend/snaaks/hartseer/feitelik of spannend gaan wees, omdat...
Die boek laat my dink aan/herinner my aan...
Ek is geïnteresseerd in die onderwerp van die storie, want...
Ek wonder wat sal gebeur as...?
Petro
Charlie
Qhama
Sipho
Language
About
Teacher
Print
Contact Us
Sipho
Petro
Charlie
Voor Lees
Huis
Voor Skryf
Petro die Voorspeller
Voor Skryf
Waaroor gaan ek vandag skryf (Storie...)?
Wat is die doelwit van hierdie skryfstuk?
Ek dink ek kan dit op hierdie manier aanbied...
Wat moet ek weet voor ek begin?
Wat is die woorde wat ek nodig het vir my skryfstuk/storie?
Ek gaan ‘n prent / breinkaart / spotprent teken van die storie voordat ek begin...
Petro
Charlie
Qhama
Sipho
About
Teacher
Print
Contact Us
Petro
Charlie
Qhama
Voor en gedurende Lees
Huis
Voor en gedurende Skryf
Charlie die Verklaarder
Voor en gedurende Lees
Ek verstaan nie/weet nie hoe om hierdie woorde in die gedeelte uit te spreek nie.
Ek dink die woord beteken... want daar is leidrade soos ... en...
Ek dink nie dat ek aan die begin goed voorspel het nie, want nou sien ek...
Ek dink die skrywer glo...
Op hierdie stadium, kan ek my verbeel dat...
Dit is wat ook met my gebeur het toe...
Petro
Charlie
Qhama
Sipho
Language
About
Teacher
Print
Contact Us
Petro
Charlie
Qhama
Voor en gedurende Lees
Huis
Voor en gedurende Skryf
Charlie die Verklaarder
Voor en gedurende Skryf:
Wat presies moet ons hier doen?
Ek weet nie hoe om hierdie woorde te spel nie.
Wat sal die beste manier wees om voort te gaan?
My groot probleem is...
Wie...?
Wat...?
Wanneer...?
Waar...?
Hoekom...?
Hoe...?
Petro
Charlie
Qhama
Sipho
Language
About
Teacher
Print
Contact Us
Charlie
Qhama
Sipho
Gedurende Lees
Huis
Gedurende Skryf
Qhama die Vraagsteller
Gedurende Lees
Ek verstaan nie hoekom nie...
Wat is die moontlike probleme/gevare en wat is die moontlike oplossings?
Ek kan aan drie maniere dink hoe die storie kan eindig... ek dink die beste uitkoms is...
Kom ons vergelyk die twee gebeurtenisse/karakters in die storie.
Wanneer ek die storie lees, kan ek my verbeel, ek sien, ruik, voel en hoor...
Dit help my om te dink oor...
Petro
Charlie
Qhama
Sipho
Language
About
Teacher
Print
Contact Us
Charlie
Qhama
Sipho
Gedurende Lees
Huis
Gedurende Skryf
Qhama die Vraagsteller
Gedurende Skryf
Laat ek sien... wat het ek sover geskryf?
Watter ander idees kan ek inbring?
Wat sal gebeur as...?
Hoe kan ek die einde meer interessant maak?
Hoe laat hierdie skryfstuk my voel?
Dis tyd om te verbeter... en weer te kontroleer!
Petro
Charlie
Qhama
Sipho
Language
About
Teacher
Print
Contact Us
Qhama
Sipho
Petro
Na Lees
Huis
Na Skryf
Sipho die Opsommer
Na Lees
Die storie/paragraaf was hoofsaaklik oor...
My voorspellings was reg (verkeerd), want...
Uit hierdie storie, het ek geleer dat...
Die skrywer wou ons vertel van...
Hoe laat die storie jou voel?
Die simbole/metafore/vergelykings in die storie het my baie gehelp want...
My lees het verbeter omdat...
Petro
Charlie
Qhama
Sipho
Language
About
Teacher
Print
Contact Us
Qhama
Sipho
Petro
Na Lees
Huis
Na Skryf
Sipho die Opsommer
Na Skryf
Ek gaan kortliks aan my vriende verduidelik/kortliks opsom waaroor ek geskryf het.
Kan die skryfstuk dalk ‘n film of drama word? Hoekom?
Is my storie goed, baie goed of uitstekend en hoekom?
Wat het ek vandag uit my eie skryfstuk geleer?
My skryfwerk het verbeter omdat...
Petro
Charlie
Qhama
Sipho
Language
About
Teacher
Print
Contact Us
Back
Language
English
Afrikaans
Xhosa
Go Back
Petro
Charlie
Qhama
Sipho
About
Teacher
Print
Contact Us